Julle wonder seker hoe dit moontlik
is dat ons nogsteeds so ‘n goeie familie is, alhoewel ons soveel probleme het. Dit
is eintlik baie eenvoudig maar dit
is moeilik om dit altyd toe te pas. In vier maklike stappe kan jy jou familie verander. Hier is dit:
·
Ons is altyd
so besig dat ons nie altyd tyd vir mekaar het nie en dit is te verstane. Maar,
dit sal ‘n groot verskil maak as jy net jou familie so nou en dan skakel. Hulle
sal dit waardeer en in tyd sal hulle jou begin bel en so kan jy ‘n goeie verhouding
met hulle hou.
·
Erken as jy
verkerd is as jy weet dat jy ‘n vout gemaak het
·
Hou familie feeste op 'n gereelde basis. En laaste...
·
Maak seker
dat jou familie weet dat jy hulle baie lief het.
Meeste van die tyd doen ons nie die klien dinge wat saak maak en
dit is hoekom ons in ‘n wêreld lewe waar families altyd uitmekaar val. Maar
ons moet onthou dat as iets stukkend is, moet ons leer om dit reg te maak en nie
om dit net weg te gooi nie.
Soos ek altyd sê, bloed is dikker as
water!
Tot volgende keer J
'n Mens sal ver kom as jy dié beginsels volg!
ReplyDeleteLet asb. op die volgende:
1. nog steeds - twee woorde
2. "alhoewel ons soveel probleme het" - ten spyte van al die probleme
3. "en in tyd" - en met tyd
4. "verkerd" - verkeerd
5. "vout" - fout
6. "Meeste van die tyd" - Die meeste van die tyd
7. "doen ons nie die klien dinge wat saak maak" - doen ons nie die klein dingetjies wat saakmaak nie.