Ek het baie gemaklik in my kamer gesit toe ek die foon hoor
lui. Met ‘n sug het ek opgestaan ek dit gaan antwoord. “Waar’s jou ma?” het ek
my oudste tanie hoor skree. Ek net net daar geweet dat moelikheid sal volg!
Vir die meeste van daardie opreop, was my ma stil. Ek het
net geweet dat dit oor een van my ander tannies gaan en dat ons foon nie sou
ophou lui nie! Toe my ma afskakel, het sy met die storie begin.
Een van my niggies was swanger en hulle het die geslg van
die baba gaan uitvind. Somige van hulle is bittelik teen dit en nou was die een
suster kwaad vir die ander. En om dinger erger te maak, het die een suster nie
die geslag vir die ander gesê. Ek kon nie ophou lag want ek vind dit snaaks dat
sy kwaad is omdat hule die geslag van die baba uitgevind maar sy wou ook die
geslag weet!
My ma het toe ‘n familie vergaardering gehad. Toe hulle by
die huis aankom, het hull ver van mekaar gesit en nie ‘n word gesê nie. Toe het
my ma begin praat en vir hulle gesê dat hulle kan nie laat sulke klein goed
tussen hulle kom nie want hulle is susters! Na ‘n lank gestry, het hulle
opgemaak.
Dit het ‘n ruk gevat om vir hulle te besef maar, bloed is dikker
as water en ons moet altyd saam staan.
Tot volgende keer J
Jou familie klink na 'n interessante klompie bymekaar!
ReplyDeleteLet asb. op die volgende:
1. "tanie" - tannie
2."Ek net net daar" - Ek het net daar
3. "die meeste van daardie opreop" - die grootste gedeelte van daardie oproep
4."geslg" - geslag
5."Somige van hulle is bittelik teen dit" - Sommige van hulle is baie daarteen
6."dinger" - dinge
7. vir die ander gesê nie. (jy het die laaste nie vergeet)
8. "Ek kon nie ophou lag" - Ek kon nie ophou lag nie
9."geslag van die baba uitgevind maar" - uitgevind het, en...
10. "familie vergaardering gehad" - familievergadering gehou
11. "hull" - hulle
12."word" - woord
13."dat hulle kan nie laat sulke klein" - dat hulle nie kan toelaat dat sulke klein goedjies...
14."Dit het ‘n ruk gevat om vir hulle te besef maar..." - Dit het hulle 'n ruk geneem om te besef dat bloed dikker as water is en dat ons altyd moet saamstaan.