Soos ek hier sit, kan ek die hoë noot gille van my
gewoonlike kalm ma soos sy kla oor my “disfunksionele” tannie hoor. Ek wed jou
R1000 dat my tannie dieseflde ding op hierdie oomlik doen. Ek kan my net
voorstel hoe snaaks dit gaan wees as ons hieroor later praat, soos ons maar
altyd doen.
Ek kan my sterre dank
dat my en my ongelooflike neefs nie die aaglige politiek geërf het nie. Al die
voorige buitensporig funksies flicker voor my oë. Ek kan nie aan een dink waar
daar geen nutteloose argumente was.
Maar, ten spyte van my familie se neiging om oor alles te kla,
kan niks tussen ons kom nie! Onbelangrike sake word altyd uitgesorteer en dit
is waneer ‘n mens kan rerig sien hoe veel ons vir mekaar omgee en lief het. Ons
is dalk heeltemaal gek maar dit is hoekom dit so vermaak en lekker is om van my
lawwe familie deel te wees.
Soos ek altyd sê: Bloed is dikker as water!
Tot volgende keer
Ek hoop jou tannie kan nie die blog sien nie. lol.
ReplyDelete